WEBVTT 00:00:09.400 --> 00:00:17.742 Berlyn sonder jou 00:00:26.588 --> 00:00:30.256 As jy dit eerder gesê het, 00:00:30.256 --> 00:00:37.040 sou ek dalk tot by die stasie gegaan het, 00:00:37.040 --> 00:00:41.640 my geld teruggevat het, van die pad vergeet het. 00:00:41.640 --> 00:00:45.441 As jy dit duideliker gesê het, 00:00:45.441 --> 00:00:50.058 sou ek dalk nie soos 'n metronoom gemaak het nie 00:00:50.058 --> 00:00:56.192 en vir die eerste keer na jou stem se klank geluister het. 00:00:56.192 --> 00:01:06.960 Berlyn sonder jou is 'n stad sonder harmonie, 00:01:06.960 --> 00:01:11.160 is 'n hartseer, hartseer, massa-blyplek. 00:01:11.160 --> 00:01:21.920 Berlyn sonder jou los my sonder krag 00:01:21.920 --> 00:01:26.600 in die hartseer, hartseer massa-blyplek. 00:01:26.600 --> 00:01:30.360 As jy dit eerder gesê het, 00:01:30.360 --> 00:01:36.800 sou ek dalk tot by die lughawe gegaan het 00:01:36.800 --> 00:01:41.274 om vir ons altwee kaartjies te koop. 00:01:41.274 --> 00:01:45.349 As jy dit duideliker gesê het, 00:01:45.349 --> 00:01:51.880 sou ek dalk sonder daardie ongelukkigheid gelewe het, 00:01:51.880 --> 00:01:59.689 nou met emosie na jou stem geluister het, 00:01:59.689 --> 00:02:10.560 maar Berlyn sonder jou is 'n stad sonder harmonie, 00:02:10.560 --> 00:02:14.880 is 'n hartseer, hartseer massa-blyplek. 00:02:14.880 --> 00:02:25.560 Berlyn sonder jou los my sonder krag 00:02:25.560 --> 00:02:31.600 in die hartseer, hartseer massa-blyplek. 00:02:31.600 --> 00:02:39.200 Vir my word die landskap van 'n hartseer massa-blyplek, 00:02:39.200 --> 00:02:52.680 'n stadsgesig, nooit die tuiste van my mees geliefde wens nie. 00:02:52.680 --> 00:02:56.565 As jy dit eerder gesê het, 00:02:56.565 --> 00:03:03.200 sou ek dalk in daardie dorp gebly het 00:03:03.200 --> 00:03:09.760 en sou dit nie die moeite werd gewees het om kommentaar te gee op hoekom Pieter weggegaan het nie...