Return to Video

Geskiedenis van Mozilla

  • 0:01 - 0:07
    In die begin was die web maklik, verbind, oop, en veilig.
  • 0:07 - 0:12
    Ontwerp as 'n fors vir die goeie, sou dit iets veel groter word.
  • 0:12 - 0:15
    'n Lewende ekosisteem in diens van mensdom.
  • 0:15 - 0:19
    'n Publieke hulpbron vir innovasie en geleenthede.
  • 0:19 - 0:22
    'n Plek om jou drome te bou.
  • 0:22 - 0:25
    In die vroëe dae soos met enige ekosisteem het die
  • 0:25 - 0:28
    web koestering benodig. Soos dit gegroei het,
  • 0:28 - 0:30
    is gebruikers met nuwe uitdagings gekonfronteer:
  • 0:30 - 0:31
    'pop-ups'
  • 0:31 - 0:33
    virusse
  • 0:33 - 0:35
    te kort aan keuse.
  • 0:35 - 0:37
    Bemuurde tuine van inhoud.
  • 0:37 - 0:42
    Die web was geraam. Dit was stadig, kompleks en vreesaanjaend.
  • 0:42 - 0:44
    Gebruikers het begin vra:
  • 0:44 - 0:47
    Is dit dit?
  • 0:47 - 0:49
    Of kan die web iets beters wees?
  • 0:49 - 0:51
    'n Klein groep mense; kodeerders, ontwerpers en idealiste
  • 0:51 - 0:56
    het geglo dit kon. Hulle het 'n gewaagde idee gehad.
  • 0:56 - 0:59
    Dat 'n klein nie-winsgewende en globale gemeenskap
  • 0:59 - 1:01
    iets beters kan bou, en so nuwe idees en innovasie
  • 1:01 - 1:04
    op die web kan laat versprei.
  • 1:04 - 1:08
    Hulle het dit die Mozilla Projek genoem.
  • 1:08 - 1:11
    Hulle het begin deur 'n nuwe tipe webblaaier te ontwerp
  • 1:11 - 1:14
    wat ons vandag ken as Firefox.
  • 1:14 - 1:16
    Hulle het dit n nie-winsgewende een gemaak sodat dit
  • 1:16 - 1:20
    altyd die mense wat die web gebruik eerste plaas.
  • 1:20 - 1:22
    Dit was meer as net sagteware.
  • 1:22 - 1:25
    Dit was 'n platvorm wat enige iemand kon gebruik om hulle idees uit te bou.
  • 1:25 - 1:28
    Die irritasies is verminder.
  • 1:28 - 1:31
    Die fondasies van die web soos ons dit vandag ken het begin verskyn.
  • 1:31 - 1:35
    Nou, is die web 'n plek waar jy amper enige iets kan bou.
  • 1:35 - 1:37
    wat jy kan verbeel.
  • 1:37 - 1:40
    Mozilla en Firefox bestaan om mens oral te help om
  • 1:40 - 1:43
    hierdie geleentheid te kan gebruik.
  • 1:43 - 1:45
    Ook om op te staan vir gebruikers in 'n wêreld waar keuse
  • 1:45 - 1:48
    en kontrole te gereeld in dwang kom.
  • 1:49 - 1:52
    MAAR. Wat as firefox net die begin was?
  • 1:52 - 1:56
    Wat as dit deel van iets GROTER was?
  • 1:56 - 2:01
    Van gebruikers privaatheid tot firefox mobile tot apps tot identiteit,
  • 2:01 - 2:04
    verskuif ons die grense van die web elke dag.
  • 2:04 - 2:06
    en ons gaan veel verder as sagteware.
  • 2:06 - 2:09
    Ons help om 'n generasie van webbouers te bou.
  • 2:09 - 2:14
    Ons glo die web is 'n plek waar enige iemand hulle drome kan bou.
  • 2:14 - 2:17
    Dis hoekom ons Firefox maak.
  • 2:17 - 2:21
    Dis hoekom tienduisende mense help om ons produkte te bou.
  • 2:21 - 2:25
    Dis hoekom honderde miljoene mense oor die wereld ons sagteware gebruik.
  • 2:25 - 2:29
    Mees belangrik hoekom ons jou eerste plaas,
  • 2:29 - 2:31
    en opstaan teen die wat dit nie doen nie.
  • 2:31 - 2:34
    Miljoene ken ons as Mozilla Firefox,
  • 2:34 - 2:37
    maar ons is soveel meer...
  • 2:37 - 2:39
    Ons is n nie-winsgewende organisasie wat veg
  • 2:39 - 2:41
    om die web wat ons almal lief het te beskerm.
  • 2:41 - 2:43
    Word deel van ons.
  • 2:43 - 2:45
    Ons kort jou ondersteuning.
  • 2:45 - 2:50
    Maak 'n donasie vandag.
Title:
Geskiedenis van Mozilla
Description:

Ken jy Mozilla?
Die video vertel die storie, hoe Mozilla gehelp het om die web soos ons dit vandag ken te vorm-- en die toekoms wat verby Firefox strek.

more » « less
Video Language:
English
Duration:
03:02
bex911 added a translation

Afrikaans subtitles

Revisions